Job 34:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die werk van 'n mens sal hy aan hom vergeld en elkeen laat vind volgens sy weë. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy vergeld mense volgens hulle dade. Hy behandel mense volgens hulle optrede. |
| Afrikaans 1933/1953 | Veelmeer vergeld Hy die mens na sy werk, en volgens 'n man se wandel laat Hy hom ondervind. |
| Afrikaans 1983 | Hy straf die mens net vir wat hy doen, Hy laat hom maar net kry wat hy verdien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, Hy vergeld 'n mens sy dade; volgens sy gedrag laat Hy hom dit ervaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nee, God gee vir elke mens wat hy moet kry. God kyk hoe elke mens gelewe het, en dan gee God vir hom wat hy daarvoor moet kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy betaal elkeen volgens wat hy gedoen het. Jy sal kry wat jy verdien. |