Job 34:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verder het Elihu geantwoord en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Elihu het gesê:
Afrikaans 1933/1953 Verder het El¡hu aangehef en gesê:
Afrikaans 1983 Elihu het voortgegaan:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elihu het toe voortgegaan en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elihu het weer gepraat. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elihu het gesê: