Job 33:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarlik, jy het voor my ore gespreek, en ek het die stem van jou woorde gehoor en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het na jou geluister, ek het elke woord gehoor wat jy gesê het.
Afrikaans 1933/1953 Sekerlik, u het voor my ore gesê, ek het die geluid van die woorde gehoor:
Afrikaans 1983 Ek het jou met my eie ore hoor sê, hier waar ek dit gehoor het, het jy gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Jy het beslis voor my ore gesê – en die klank van die woorde hoor ek steeds –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het goed gehoor wat jy sê, ek kan jou woorde nou nog onthou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het elke woord gehoor wat jy gesê het.