Job 33:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, my verskrikking sal jou nie verskrik nie, en my hand sal nie swaar op jou wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom hoef jy nie vir my bang te wees nie. Ek gaan nie hard op jou afkom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, vrees vir my hoef u nie te beangstig nie, en my las sal op u nie swaar wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil jou nie die skrik op die lyf ja nie, ek sal dit nie vir jou moeilik maak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, vrees vir my hoef jou nie te ontstel nie, my hand sal nie swaar op jou rus nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, jy moenie bang wees vir my nie, ek sal dit nie vir jou baie moeilik maak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy hoef nie vir my bang te wees nie. Ek sal dit nie vir jou te moeilik maak nie. |