Job 33:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, ek is volgens u wens in die plek van God; ek is ook uit die klei gevorm.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk, ek en jy is dieselfde voor God. Ek is ook van stof gemaak.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, teenoor God staan ek in dieselfde verhouding as u: van klei is ek ook afgeknyp.
Afrikaans 1983 Voor God is ek en jy gelyk, ook ék is maar net uit klei gevorm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, voor God is ek net soos jy; ook ek is van klei afgeknyp.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kyk, wanneer ons saam voor God staan, dan is ek dieselfde soos jy, Hy het my ook van klei gemaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Voor God is ek en jy gelyk. Ek is ook maar net uit klei gemaak.