Job 33:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy my kan antwoord, rig jou woorde voor my in orde, staan op. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Antwoord my dan, as jy kan! Berei jou voor en stel jou standpunt. |
| Afrikaans 1933/1953 | As u kan, antwoord my; maak klaar teen my; staan gereed! |
| Afrikaans 1983 | Antwoord my as jy kan, maak jou klaar om my teë te staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jy kan, antwoord my! Sit die saak voor my uiteen; neem standpunt in! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job, jy moet my antwoord as jy kan, jy moet gereedmaak om te praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job, ek wil jou uitdaag om my te antwoord as jy kan. Maak jou reg om jouself te verdedig. |