Job 33:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die Gees van God het my gemaak, en die asem van die Almagtige het my lewend gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Gees van God het my gemaak, die asem van die Almagtige gee my lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Gees van God het my geskape, en die asem van die Almagtige maak my lewend. |
| Afrikaans 1983 | Die Gees van God het my gemaak, die asem van die Almagtige het my die lewe gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Gees van God het my gemaak; die asem van die Almagtige hou my lewend. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God die Almagtige het my gemaak, Hy het vir my lewe gegee, Hy het asem gegee wat my laat lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God se Gees het my gemaak en Hy gee my lewe. |