Job 33:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy iets het om te sê, antwoord my: spreek, want ek wil jou regverdig.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy my kan antwoord, praat dan. Ek sou jou graag gelyk wou gee dat jy geregverdig is.
Afrikaans 1933/1953 As u woorde het, antwoord my; spreek, want ek wil u graag gelyk gee.
Afrikaans 1983 Of as jy tog iets vir my wil sê, sê dit dan, praat, ek sal jou graag gelyk wil gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As jy woorde het, antwoord my! Praat, want ek wil jou graag gelyk gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Of, as jy iets wil sê, dan moet jy dit vir my sê. Jy moet praat, ek wil graag hoor dat jy onskuldig is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar as jy nog iets te sê het, sê dit vir my. Ek sal graag vir jou wil sê waar ek dink dat jy reg is.