Job 33:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Let op, o Job, luister na my; swyg, en ek sal spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Luister mooi, Job. Luister na my. Bly stil en laat my nog praat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Let op, o Job! Luister na my; swyg, en,k sal spreek. |
| Afrikaans 1983 | “Luister, Job, luister na my, bly stil, ek wil praat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gee aandag, Job! Luister na my! Wees stil, en ek sal praat! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job, jy moet luister na my, jy moet hoor wat ek sê, jy moet stilbly sodat ek kan praat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gee ’n bietjie aandag, Job! Jy kan gerus na my luister. Bly ’n slag stil as ek praat. |