Job 33:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om sy siel uit die put terug te bring, om verlig te word met die lig van die lewendes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy red hulle van die graf sodat hulle mag lewe in die lig van die lewendes. |
| Afrikaans 1933/1953 | om sy siel terug te bring van die kuil, sodat hy bestraal word met die lig van die lewe. |
| Afrikaans 1983 | So keer God die mens weg van die graf af en laat Hy hom weer lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om hom van die grafkuil weg te keer, en die lig van die lewe te laat skyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God hou 'n mens weg van die graf, Hy laat die mens die lewe geniet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy bring mense uit die dood terug sodat hulle weer in die lig kan leef. Hulle is mense wat bly is oor die lewe. |