Job 33:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My woorde sal uit die opregtheid van my hart wees, en my lippe sal kennis duidelik uitspreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek praat in opregtheid, ek het die waarheid in my mond.
Afrikaans 1933/1953 My woorde kom uit die opregtheid van my hart, en wat my lippe weet, spreek hulle suiwer uit.
Afrikaans 1983 Ek gaan reguit praat, ek gaan eerlik sê wat ek weet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit 'n opregte hart kom my woorde; en wat my lippe weet, deel hulle suiwer mee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal baie eerlik wees, ek sal duidelik sê wat ek weet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek gaan reguit en eerlik sê wat ek weet.