Job 33:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, al hierdie dinge werk God dikwels met die mens,
Afrikaans (NLV) 2011 “Ja, God doen al hierdie dinge vir mense, weer en weer.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, dit alles doen God, twee keer, ja, drie keer met 'n mens
Afrikaans 1983 “Dit alles doen God met die mens, selfs meer as een keer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kyk, al hierdie dinge doen God selfs twee of drie maal met 'n man,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Luister na my: God doen dit alles met 'n mens, Hy doen dit weer en weer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit is wat God vir mense doen. Hy doen dit selfs twee of drie keer vir hulle.