Job 33:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal sy siel verlos daarvan om in die kuil te gaan, en sy lewe sal die lig sien.
Afrikaans (NLV) 2011 God het my gered van die graf, en nou is my lewe gevul met lig.’
Afrikaans 1933/1953 Hy het my siel verlos, dat dit nie in die kuil ingegaan het nie, en my lewe mag hom verlustig in die lig.
Afrikaans 1983 Hy het my gered, ek het nie gesterf nie, nou lewe ek weer.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het my vrygekoop van die oorgang na die grafkuil; en my lewe mag hom in die lig verlustig.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het my gered, ek het nie gesterf nie, ek geniet nog die lewe.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar God het gesorg dat ek nie in die dood beland het nie. Hy het my losgekoop. Nou lewe ek en kan ek die lig geniet.’