Job 33:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal tot God bid, en Hy sal Hom welgevallig wees; en Hy sal sy aangesig met blydskap sien, want Hy sal aan die mens sy geregtigheid vergeld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hy bid tot God, sal Hy hom aanvaar. God sal hom met vreugde ontvang, en hom ’n mens maak wat reg lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy bid tot God, en Hy het 'n welbehae in hom, sodat hy sy aangesig sien met gejuig: so vergeld Hy dan aan die mens sy geregtigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal tot God bid, God sal sy gebed verhoor, hom met vreugde laat bid, hom 'n mens maak wat weer reg leef voor God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer hy by God pleit, aanvaar Hy hom; hy ervaar God se teenwoordigheid met 'n uitroep van vreugde, en God herstel die sterfling se geregtigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal tot God bid, en God sal doen wat hy vra. Hy sal vir God dien en bly wees, God sal hom beloon omdat hy gedoen het wat reg is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hy bid, sal God hom antwoord. Hy sal die Here met groot blydskap aanbid. God sal weer die verhouding tussen hulle regmaak. |