Job 33:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy vlees sal varser wees as 'n kind s'n; hy sal terugkeer na die dae van sy jeug; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan word sy liggaam weer so gesond soos dié van ’n kind, ferm en jeugdig soos toe hy jonk was. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan word sy vlees fris van jeugdige krag, hy keer terug na die dae van sy jonkheid. |
| Afrikaans 1983 | dan sal sy liggaam weer jonk word, weer word soos in die dae van sy jeug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | word sy liggaam lewenskragtiger as dié van 'n jong man, keer hy terug na die dae van sy jeug. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal daardie mens weer jonk word, sy liggaam sal nuwe krag kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal sy liggaam weer fris en sterk voel soos toe hy jonk was. |