Job 33:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarna is hy hom genadig en sê: Verlos hom van afdaal in die kuil: Ek het 'n losprys gevind.
Afrikaans (NLV) 2011 sal God hom genadig wees en sê: ‘Laat hom vry. Moenie dat hy sterf nie, want Ek het ’n losprys gevind vir sy lewe.’
Afrikaans 1933/1953 en is Hy hom genadig en sê: Verlos hom, dat hy in die kuil nie afdaal nie: Ek het 'n losprys gevind --
Afrikaans 1983 wat hom jammer kry en sê: ‘Red hom dat hy nie sterf nie, ek het 'n losprys vir hom,’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en dié hom genadig is en sê, ‘Bevry hom daarvan om na die grafkuil af te daal, ek het 'n losprys vir hom gekry,’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die engel is jammer vir hom en die engel bid en sê: ‘Moenie dat hy sterf nie, ek sal hom loskoop.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) sal God nie hard met so iemand werk nie. Hy sal sê: ‘Red hom dat hy nie doodgaan nie, want daar is ’n losprys vir sy lewe betaal.’