Job 33:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As daar 'n boodskapper by hom is, 'n tolk, een uit die duisend, om aan die mens sy opregtheid te toon;
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar as ’n hemelse boodskapper, ’n baie unieke een, intree vir so ’n persoon en hom regverdig verklaar,
Afrikaans 1933/1953 Is daar dan vir hom 'n gesant, 'n tolk, een uit duisend, om die mens sy plig te kenne te gee;
Afrikaans 1983 As daar dan 'n engel by hom sou wees, een uit duisende, wat vir hom pleit, en vir hom sê wat sy plig is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As daar by hom 'n engel is, 'n voorspraak, een van die duisende, om vir die mens oor sy opregtheid te getuig,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar daar kom miskien 'n engel by hom, een van die baie engele wat daar is. Die engel wil vir hom bid en vir hom sê wat hy moet doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar is duisende spesiale boodskappers in die hemel. Hulle praat baiekeer namens ’n mens met God. As een van hulle net vir ’n mens kan wys wat reg is,