Job 33:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, sy siel nader tot die doderyk en sy lewe na die verderwers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle staan met die een voet in die graf. Die dood wag vir hulle. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, sy siel kom nader by die kuil en sy lewe by die dodende magte. |
| Afrikaans 1983 | Hy is op pad na sy graf toe, na dié toe wat klaar dood is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy beweeg self nader aan die grafkuil, sy lewe beweeg nader aan hulle wat die dood bring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy is naby die dood, hy is amper in die graf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So beland hulle op die randjie van die graf, amper op die laaste van hulle lewe. |