Job 33:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy vlees is verteer, sodat dit nie gesien kan word nie; en sy bene wat nie gesien is nie, steek uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle is later net vel en been. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy vlees verdwyn, weg uit die gesig; en sy gebeente, wat onsigbaar was, steek uit. |
| Afrikaans 1983 | Die vleis aan sy liggaam is so weggevreet dat jy dit nie meer kan sien nie, jy sien nou net been. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy liggaam teer weg, raak onaansienlik; sy gebeente, wat onsigbaar was, word ontbloot. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy word so maer dat hy net vel en bene is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die ou einde is hulle net vel en been, so maer is hulle. |