Job 33:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sodat sy lewe 'n afsku het van brood en sy siel 'n afsku van lekker spys.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan verloor mense hulle eetlus. Die lekkerste kos walg hulle.
Afrikaans 1933/1953 sodat sy lewe hom laat walg van brood en sy siel van lieflingspys.
Afrikaans 1983 sodat alle kos hom walg, selfs die lekkerste ete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sodat sy lewe walg van kos, en hy self van begeerlike voedsel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kos maak daardie mens naar, ook die lekkerste kos.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle verloor dan selfs hulle eetlus en wil nie eers van die lekkerste kos eet nie.