Job 33:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, nou het ek my mond oopgemaak, my tong het in my mond gepraat.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het nou begin, laat my praat.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, ek het my mond oopgemaak; my tong spreek in my verhemelte.
Afrikaans 1983 Ek gaan nou praat, my woorde lê al op my tong.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, ek het my mond oopgemaak, die woorde lê op my tong.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kyk goed, ek maak my mond oop, die tong in my mond praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is reg om te begin praat.