Job 33:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy word ook getugtig met pyn op sy bed, en die menigte van sy gebeente met sterk pyn; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soms praat Hy met mense deur ernstige siekte op ’n siekbed, as pyn aan hulle liggaam knaag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook word hy getugtig met smart op sy bed en aanhoudende stryd in sy gebeente, |
| Afrikaans 1983 | “Of Hy spreek die mens aan met ernstige siekte, met pyn wat aan sy liggaam knaag, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Of hy word met pyn op sy bed tereggewys – 'n voortdurende stryd in sy gebeente, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy straf 'n mens, Hy laat hom siek word, die pyn hou nooit op nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ander kere weer probeer God mense reghelp deur siekte en pyn wat net nie ophou nie. |