Job 33:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) sodat hy die mens van sy voorneme kan onttrek en hoogmoed vir die mens kan verberg.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy laat mense van gedagte verander om hulle van verkeerde dade weg te hou, en hulle van hoogmoed te weerhou.
Afrikaans 1933/1953 om die mens terug te hou van sy onderneming en trotsheid vir die man te verberg;
Afrikaans 1983 om hom van verkeerde dade af weg te hou en hom van hoogmoed te weerhou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om mense te laat afsien van wat hulle doen, en 'n man van hoogmoed te vrywaar,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy wil hê hulle moet ophou om verkeerd te doen, hulle moet ophou om hoogmoedig te wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) om met verkeerde dinge op te hou en nie te veel van hulleself te dink nie.