Job 33:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan maak Hy die ore van die mense oop en verseël hulle tug, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy fluister in hulle ore en verskrik hulle met sy waarskuwings. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan open Hy die oor van die mense, en Hy druk die seël op die waarskuwing aan hulle; |
| Afrikaans 1983 | Dan openbaar God Hom aan die mens en dreig dat Hy hom sal straf |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan open Hy die ore van mense, en bevestig Hy die vermanings aan hulle – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sê duidelik vir hulle wat Hy wil hê, Hy waarsku hulle, en hulle word bang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op so ’n manier gee die Here dan vir hulle ’n duidelike waarskuwing |