Job 33:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In 'n droom, in 'n naggesig, wanneer diepe slaap oor die mense val, in sluimering op die bed; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy praat deur drome en visioene, in die nag wanneer mense diep slaap en op hulle beddens lê. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die droom, in 'n naggesig, as diepe slaap op die mense val, tydens sluimeringe op die bed, |
| Afrikaans 1983 | Hy praat met die mens in 'n droom, in 'n gesig in die nag, wanneer die mens diep slaap, wanneer hy vas slaap op sy bed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In 'n droom, in 'n naggesig, wanneer 'n diep slaap mense oorval, en hulle insluimer op hulle beddens, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God praat in die nag, wanneer mense vas slaap, Hy wys vir hulle dinge wanneer hulle droom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir party mense sal God ’n droom of ’n gesig in die nag gee as hulle vas op hulle bed lê en slaap. |