Job 33:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want God spreek een keer, ja twee keer, maar die mens sien dit nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar God praat op verskillende maniere. Ons kom dit net nie agter nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want God spreek op een, ja, op twee maniere; maar die mens let daar nie op nie. |
| Afrikaans 1983 | “God spreek die mens aan, Hy huiwer nie om dit op meer as een manier te doen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want God praat op een, ja, op twee maniere, maar die mens sien dit nie raak nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want God praat weer en weer, maar mense luister nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God praat op verskillende maniere met mense, maar hulle besef dit nie altyd nie. |