Job 33:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom stry jy teen hom? want hy gee geen rekenskap van enige van sy sake nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Nou, waarom bring jy dan ’n klag teen Hom? Jy sê: ‘Hy luister nie na mense nie.’
Afrikaans 1933/1953 Waarom het u teen Hom getwis, dat Hy op al die woorde van 'n mens nie antwoord nie?
Afrikaans 1983 Waarom beskuldig jy vir God? Hy hoef nie vir jou rekenskap te gee van sy dade nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom voer jy met Hom 'n twisgesprek, as Hy Hom nie verweer oor al sy dade nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom beskuldig jy vir God? Hoekom sê jy dat Hy nie wil antwoord nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe kan jy God verwyt omdat Hy jou nie antwoord op alles wat jy gesê het nie?