Job 33:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, hierin is jy nie regverdig nie: Ek sal jou antwoord dat God groter is as die mens.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek sê vir jou jy is verkeerd. Jy het self gesê: ‘God is groter as ’n mens.’
Afrikaans 1933/1953 Kyk, daarin het u nie reg nie antwoord ek u, want groter is God as 'n mens.
Afrikaans 1983 Ek sê vir jou: Hierin is jy verkeerd; God is meer as die mens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, hierin het jy nie gelyk nie – so antwoord ek jou – want God is groter as 'n sterfling.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Job, ek sê vir jou: Jy is verkeerd wanneer jy dit sê. God is groot, 'n mens kan nie met Hom stry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elihu het gesê: “Maar jy is verkeerd, Job, en ek sal jou sê hoekom ek van jou verskil. Jy sien, God is groter as ’n mens.