Job 33:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sit my voete in die stokke, Hy bemark al my paaie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sit my voete in die blok. Elke tree van my hou Hy dop.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sit my voete in die blok; Hy bewaak al my paaie. |
| Afrikaans 1983 | Hy behandel my as 'n gevangene, Hy hou elke voetstap van my dop.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sit my voete in die blok; Hy hou al my bewegings dop.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sit my voete in 'n blok, Hy sien alles raak wat ek doen.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sit boeie aan my voete. Ek is soos ’n iemand in die tronk. Hy hou elke beweging van my dop.’” |