Job 33:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, hy vind geleenthede teen my, hy reken my as sy vyand, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God soek skoor met my. Hy beskou my as sy vyand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Hy soek aanleidinge vir vyandskap teen my; Hy hou my vir 'n vyand van Hom. |
| Afrikaans 1983 | Tog soek God fout by my, beskou Hy my as sy vyand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, God vind redes om my teen te staan, Hy beskou my as 'n vyand van Hom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar God is téén my, Hy maak of ek sy vyand is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar dit is God wat met my foutvind. Hy maak of ek sy vyand is. |