Job 33:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, Job, luister tog na my toesprake en luister na al my woorde.
Afrikaans (NLV) 2011 “Luister na my woorde, Job! Hoor alles wat ek wil sê!
Afrikaans 1933/1953 Maar hoor tog, o Job, na my rede, en luister na al my woorde.
Afrikaans 1983 Luister nou na my, Job, luister wat ek sê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar luister tog na my argumente, Job! Hoor al my woorde!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar, Job, jy moet nou luister na my, jy moet alles hoor wat ek sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elihu het vir Job gesê: “Job, ek wil graag hê jy moet luister na wat ek te sê het.