Job 32:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Groot manne is nie altyd wys nie, en die bejaardes verstaan nie oordeel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar soms is bejaardes nie wys nie. Soms het bejaardes nie begrip vir regverdigheid nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nie die bejaardes is wys nie, en nie die oues verstaan wat reg is nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit is nie die baie jare wat verstandig maak en aan oumense insig gee in wat reg is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is nie noodwendig dié wat ryp in jare is wat wys is, en oumense wat insig het in wat reg is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Mens kry wysheid nie net omdat jy oud geword het nie, 'n mens weet wat reg is nie net omdat jy 'n oumens is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ouer mense is nie noodwendig verstandig nie. En net omdat mense oud is, beteken dit ook nie noodwendig dat hulle weet wat reg is nie. |