Job 32:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar daar is 'n gees in die mens, en die inspirasie van die Almagtige gee hulle insig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is die gees in die mens wat die mens insig gee, die asem wat van die Almagtige kom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar dit is die Gees in die mens en die asem van die Almagtige wat hulle verstandig maak. |
| Afrikaans 1983 | Maar dit is die gees in die mens wat die mens insig gee, die gees wat van die Almagtige af kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar dit is die gees in sterflinge en die asem van die Almagtige wat aan hulle insig gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nee, dit is die gees in 'n mens, die gees wat die Almagtige gee, wat 'n mens verstandig maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die waarheid is dat dit God se Gees is wat ’n mens verstandig maak. |