Job 32:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het gesê: Dae moet spreek, en menigte jare sal wysheid leer.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het gedink: Laat mense wat ouer is, praat, want wysheid kom met jare.
Afrikaans 1933/1953 Ek het gesê: Laat die dae spreek en die veelheid van jare wysheid te kenne gee.
Afrikaans 1983 Ek het gedink: laat die ouderdom praat, laat die ervaring sy wysheid meedeel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het gedink, die jare moet praat, die baie lewensjare moet wysheid openbaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gedink ouer mense moet eerste praat, want hulle weet wat wysheid is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het gedink dat ouer mense eerste moet praat, want hulle het meer kennis en ervaring van die lewe.