Job 32:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Elihu sien dat daar geen antwoord in die mond van hierdie drie manne was nie, het sy woede ontvlam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar toe hy sien dat hulle drie niks verder het om te sê nie, was hy woedend. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar toe El¡hu sien dat daar geen antwoord was in die mond van die drie manne nie, het sy toorn ontvlam. |
| Afrikaans 1983 | Maar toe hy merk dat die drie manne Job nie verder antwoord nie, het hy kwaad geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Elihu egter sien dat daar geen antwoord kom uit die mond van die drie manne nie, het hy kwaad geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar toe hy sien dat die drie vriende nie vir Job kan antwoord nie, het hy kwaad geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar toe Elihu sien dat die ander drie niks meer het om te sê nie, was hy kwaad en het hy begin praat. |