Job 32:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Elihu het gewag totdat Job gespreek het, want hulle was ouer as hy.
Afrikaans (NLV) 2011 Elihu het gewag voor hy praat omdat die ander mans ouer as hy was.
Afrikaans 1933/1953 Maar El¡hu het op Job gewag met sy woorde, omdat hulle ouer was as hy.
Afrikaans 1983 Terwyl die vriende met Job aan die praat was, het Elihu stilgebly, want hulle was ouer as hy.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Elihu het sy woorde teen Job teruggehou, omdat hulle ouer as hy was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Elihu wou nie dadelik met Job praat nie, want die drie vriende was ouer as hy.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elihu het eers gewag voordat hy met Job gepraat het omdat die ander vriende ouer as hy was.