Job 32:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek weet om nie vleiende titels te gee nie; so sou my maker my gou wegneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek dit sou probeer doen, sou my Maker ’n einde aan my maak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek verstaan nie om te vlei nie; gou sou my Maker my wegneem! |
| Afrikaans 1983 | Partydig wees kan ek nie, want dan sou my Maker my in 'n oogwink laat verdwyn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want ek weet nie hoe om te vlei nie; my Maker sou my gou verwyder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek prys nie graag mense nie, en wanneer ek dit doen, dan sal God my dadelik straf, God wat my gemaak het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek weet in elk geval nie hoe om dit te doen nie. As ek dit sou waag, sal God wat my gemaak het, soos blits van my ontslae raak.” |