Job 32:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat my tog nie iemand se persoon aanneem nie, en laat my ook nie vleiende titels aan 'n mens gee nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal niemand voortrek nie, en ek sal niemand vlei nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil nie partydig wees nie; en 'n mens vlei, sal ek nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal niemand voortrek nie, ek sal vir niemand partydig wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek mag vir niemand partydig wees nie, en ek sal mense nie vlei nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil nie téén een mens wees en 'n ander mens kies nie, ek wil niemand te veel prys nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil niemand voortrek of heuning om die mond smeer nie. |