Job 32:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal spreek, dat ek verkwik kan word; ek sal my lippe oopmaak en antwoord.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek moet praat om verligting te kry. Daarom, luister na wat ek sê as ek antwoord.
Afrikaans 1933/1953 Ek wil spreek om lug te kry, my lippe oopmaak en antwoord gee.
Afrikaans 1983 Ek moet praat, ek moet my gemoed lug, ek moet vir Job begin antwoord.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek moet praat en verligting kry, my mond oopmaak en reageer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek moet praat, dan sal ek beter voel, ek sal sê wat ek wil sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek moet praat om uiting te gee aan hoe ek voel. Ek moet Job begin antwoord.