Job 32:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, my maag is soos wyn wat geen ventilasie het nie; dit is gereed om soos nuwe bottels te bars.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is soos gistende wyn in ’n nuwe wynsak. My woorde is gereed om uit te bars!
Afrikaans 1933/1953 Kyk, my binneste is soos wyn wat geen opening het nie, soos nuwe leersakke wil dit bars.
Afrikaans 1983 Dit kook in my soos wanneer wyn nie klaar gegis het nie en selfs nuwe wynsakke wil laat oopbars.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, my binneste is soos wanneer wyn nie oopgemaak word nie; soos nuwe leersakke wil dit oopbars.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ek voel soos 'n wynsak wat wil bars, die woorde waaraan ek dink, is so baie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit voel vir my die woorde gaan uitbars as ek nie nou gaan praat nie.