Job 32:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ek is vol stof, die gees in my dwing my.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is tot barstens toe vol woorde en my gees dryf my om te praat.
Afrikaans 1933/1953 Want ek is vol woorde; die gees in my binneste dring my.
Afrikaans 1983 Ek het baie om te sê, my gees dwing my om te praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want ek is vol woorde, die gees in my binneste dwing my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want ek het baie wat ek wil sê, ek kan nie stilbly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het baie dinge wat ek wil sê. Ek kan nie wag om te praat nie.