Job 32:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het gesê: Ek sal ook my deel antwoord, ek sal ook my mening bekend maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nee, ek sal sê wat ek dink. Ek sal sekerlik my mening gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil ook my deel antwoord; ek wil ook my kennis meedeel. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil ook 'n beurt hê om te praat, ek wil ook sê wat ek weet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook ek sal op my beurt 'n antwoord gee, ook ek sal my kennis deel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nou wil ek ook iets doen, ek wil sê wat ek weet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nee, ek het my antwoord reg. Ek gaan beslis sê wat ek dink. |