Job 32:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle was verbaas, hulle het nie meer geantwoord nie; hulle het opgehou om te praat.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle is verslae. Julle het niks meer te sê nie, woorde ontbreek julle.
Afrikaans 1933/1953 Hulle staan verslae; hulle antwoord nie meer nie; die woorde laat hulle in die steek.
Afrikaans 1983 As die vriende verslae staan, as hulle niks meer het om te sê nie, as woorde hulle ontbreek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Hulle is skoon verskrik, hulle antwoord nie meer nie; woorde ontwyk hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job, jou vriende weet nie meer wat om te sê nie, hulle is deurmekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou weet julle nie watter kant toe nie. Julle weet nie meer wat om te sê nie.