Job 32:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou het hy sy woorde nie teen my gerig nie, en ek sal hom nie met julle toesprake antwoord nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As Job met my geredeneer het, sou ek nie dieselfde argumente as julle gebruik het nie!
Afrikaans 1933/1953 Teen my tog het hy geen woorde ingebring nie; en met u redeneringe sal ek hom nie beantwoord nie.
Afrikaans 1983 Met my het Job nog nie geargumenteer nie, en met júlle argumente sal ék hom nie pak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het nie argumente teen my aangevoer nie; met julle woorde sal ek hom nie antwoord nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job het nie met mý gepraat nie, en ek sal hom nie antwoord soos julle dit probeer doen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het nou wel nie met my gepraat nie, maar ek sou hom beslis nie soos julle geantwoord het nie.