Job 32:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het ek gesê: Luister na my; Ek sal ook my mening gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Luister daarom na my mening. Ek sal julle sê wat ek dink. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom sê ek: Luister na my; ek wil ook my kennis meedeel. |
| Afrikaans 1983 | Daarom sê ek: Luister na my, ek sal ook sê wat ek weet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom sê ek, ‘Luister na my! Ook ek wil my kennis deel.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sê ek: Luister na my, ek wil ook sê wat ek weet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom vra ek, luister na my. Ek wil graag vir julle sê wat ek dink. |