Job 32:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hierdie drie manne het toe opgehou om Job te antwoord, omdat hy regverdig was in sy eie oë.
Afrikaans (NLV) 2011 Job se drie vriende het geweier om verder met hom te argumenteer omdat hy daarop aangedring het dat hy onskuldig is.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die drie manne opgehou om Job te antwoord, omdat hy in sy eie oë regverdig was.
Afrikaans 1983 Toe die drie vriende ophou om Job te antwoord omdat hy volgehou het dat hy onskuldig is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die drie manne het toe opgehou om op Job te reageer, want in sy eie oë was hy regverdig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die drie manne het opgehou om met Job te praat, want hy het aangehou sê dat hy onskuldig is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job se drie vriende wou nie langer met hom praat nie, want hy het bly sê dat hy onskuldig is.