Job 31:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As my hart deur 'n vrou bedrieg is, of as ek voor my naaste se deur gewag het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As ek verlei is deur ’n vrou of my buurman se vrou begeer het, |
| Afrikaans 1933/1953 | As my hart verlok was oor 'n vrou, en ek geloer het by die deur van my naaste -- |
| Afrikaans 1983 | As ek my deur 'n ander se vrou laat verlei het en gretig geloer het na my buurman se deur, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As my hart hom laat verlei het by 'n vrou, ek by die deur van my medemens op loer was, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het nie iemand anders se vrou begeer en gewag om skelm by haar te gaan slaap nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As ek deur ’n vrou verlei is of as ek my buurman se vrou bitter graag wou hê, |