Job 31:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat my dan saai, en laat 'n ander een eet; ja, laat my nageslag uitgeroei word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat iemand anders dan oes wat ek geplant het en alles uitpluk wat ek gesaai het. |
| Afrikaans 1933/1953 | laat my dan saai en iemand anders eet, en laat my uitspruitsels ontwortel word. |
| Afrikaans 1983 | laat ander mense eet wat ek gesaai het, of laat my gesaaides uitgeruk word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | laat ek dan maar saai en laat 'n ander dit eet, laat wat vir my uitspruit, ontwortel word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As my hande nie skoon is nie, dan moet ander mense die koring eet wat ek gesaai het, hulle moet die plante uittrek wat ek geplant het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek soos hierdie mense is, mag iemand anders dan oes waar ek gesaai het. En mag die graan wat ek geplant het, uitgetrek word. |