Job 31:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat my op 'n gelyke weegskaal geweeg word, sodat God my onkreukbaarheid kan ken.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat God my dan weeg met die regte maatstaf. Hy ken my onskuld.
Afrikaans 1933/1953 laat Hy my dan weeg op 'n regte weegskaal, sodat God my onskuld kan weet!
Afrikaans 1983 laat God my dan weeg op 'n betroubare skaal dat Hy kan weet dat ek onskuldig is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) laat God my dan weeg op 'n onvervalste skaal, sodat Hy van my onberispelike optrede kan kennis neem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer God my toets, dan sal Hy weet dat ek heeltemal reg gelewe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat God my eerlik weeg en besluit of ek onskuldig is.