Job 31:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek met nietigheid gewandel het, of as my voet haastig was om te bedrieg; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Het ek ooit vir iemand gelieg, of iemand bedrieg? |
| Afrikaans 1933/1953 | As ek met leuens omgegaan het en my voet gehardloop het na bedrog: |
| Afrikaans 1983 | “As ek my sou opgehou het met valsheid, agter bedrog sou aangehardloop het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ek vals sou optree, en my voete hulle na bedrog haas – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek was nie vals en skynheilig nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Het ek vir enigiemand gelieg of ooit iemand bedrieg? |